Fondsinsameling vir Gemeente-Kinders om die Super 7 kamp te kan bywoon

Op Sondae 28 Augustus en 4 September vanaf 9:30 – laat jou kar was @ R50

Vrydagaand, 2 September LENTEFEES – wegneemetes word verkoop