MANNE: Hengeluitstappie 14-15 Oktober BY Skandinawië Drift

Die koste van Vrydag tot Saterdagmiddag is R200 vir die bestuurder van die voertuig en R100 vir elke ander  persoon in die voertuig.

Om saam te gaan, kontak Johan De Jager by 082 828 8120.