13 Weke kursus begin vandag.  Die kursus is daarop gemik om mense emosioneel te ondersteun na die afsterwe van ‘n geliefde. Kontak Wilna Gerber by 084 253 1991