In hierdie diens fokus ons op gesinne met Hoërskoolkinders.
Die atmosfeer van die diens is lig en warm.
Die diens verdeel na kleingroepe vir hoërskoolkinders.
Tyd: 18:00-19:30