Loading Events

Ons kom by ‘n gemeentelid se huis bymekaar en bid saam vir die gesin, die gemeente, die straat se mense en die gemeenskap. Kom bid saam! Adres sal aangekondig word.