Loading Events
  • This event has passed.

Die basaar se tema is ‘Dag by die fliek’.

Kom geniet die aand saam met NG Culembeeck.  Die basaar begin 17:00 die middag en is tot 21:00 daardie aand.

Daar is baie om te doen vir die kinders, en die tieners selfs die volwassenes het kompitiesies waaraan hulle kan deelneem.

Kom geniet ook die inry fliek 19:00 vir almal wat wil gaan kyk.