Loading Events
  • This event has passed.

Griefshare is ‘n groepie mense in ons gemeente wat regtig baie omgee vir mense wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het. Die kursus is oor ‘n paar weke aangebied. Almal is welkom.