Loading Events
  • This event has passed.

Die groepie kom elke dinsdag 19:00 by die kerk bymekaar.  Hierdie is ‘n selgroep vir almal met die nuuskierigheid vir die lewe.

Kontak: Christelle van Rooyen 082 418 1020 om aan te sluit.