Loading Events
  • This event has passed.

Daar is verskeie projekte in en om die kerk wat instand gehou moet word byvoorbeeld die opknap van die speel-parkie en verf van die palisade.

Ons vra dus vrywilligers om Thys Hartzer te kontak as julle saam wil werk om die kerk se parkie mooi te maak op 22 Februarie van 9:00-13:00.

Kontak Thys Hartzer 072 580 9659